Sal die wêreld “post-Covid” meer volhoubaar funksioneer…Hoe gaan dit verander? Die Volhoubaarheidsbeginsel (totale omgewingsbestuur) is al lank met ons en word uiteraard op verskillende interpretasies gegrond deur verskillende denkskole en ook globaal deur verskillende gemeenskappe en lande en politieke regimes Daar is, veral tydens die verloop van die laaste 2 dekades, ‘n toenemend hoȅr premie geplaas op hierdie konstruk. Omgewingsbewustheid is besig om toe te […]