logologologologo
  • Home
  • About
  • Services
    • Sustainable Development for Business
    • Sustainability Benchmarking for Business
    • Industry for Sustainability: “Localisation” in South Africa
    • Industry Development Roadmap
    • Resourcefulness: Environmentally Benign Manufacturing
    • Recycling in the Industry
    • Managing Sustainability: Reporting
    • Market Development-Related Studies
    • Study Tours of Renewable Energy Projects in South Africa
  • Business Collaborators
  • Blog
  • Contact
✕
Make sustainability happen
February 21, 2019
“Post- Covid” and environmental sustainability
July 2, 2020

Omgewingsvolhoubaarheid – hulpbronbestuur – “post Covid”

Sal die wêreld “post-Covid” meer volhoubaar funksioneer…Hoe gaan dit verander?

Die Volhoubaarheidsbeginsel (totale omgewingsbestuur) is al lank met ons en word uiteraard op verskillende interpretasies gegrond deur verskillende denkskole en ook globaal deur verskillende gemeenskappe en lande en politieke regimes

Daar is, veral tydens die verloop van die laaste 2 dekades, ‘n toenemend hoȅr premie geplaas op hierdie konstruk. Omgewingsbewustheid is besig om toe te neem volgens studies en as gevolg van ‘n groter aktivisme wêreldwyd waarvan die jeug ook meer by betrokke raak. Gretha Thunburg se “eskapades” is ‘n goeie voorbeeld. Daar word selfs verwys na ‘n sg. “eko-angs” wat die wêreld beetpak. Klimaatsverandering se gevare word daagliks vanuit alle oorde uitgebasuin deur wetenskaplikes en aangeblaas op ‘n daaglikse basis op alle media platforms. Die vordering wat gemaak sal word met volhoubaarheid sal steeds afhang van die wêreld politici se respons tot die pleidooie uit alle oorde vir ‘n beter aarde. 

Benewens die bg. wat tot hierdie bewustheid lei, is die realiteit dat dit in die verlede as net nog ‘n tendens (“real normal”) van wêreldgebeure beskou was. Wat vinning verander het, is dat mense nou omgewingsprobleme toenemend “aan die lyf voel” – siektes, basiese lewensmiddele soos water, voedsel, energie, ens.

Dit wil voorkom of dit toenemend die geval sal wees, veral na ‘n pretbederwende “krisis”, soos tans, die mens laat stil staan vir ‘n wyle en benoud laat begin rondsoek na vinnige oplossings. Die “groot siekte” of “pan(ick)demic” het mense akuut bewus gemaak van hoe belangrik ‘n gesonde leefomgewing is

Om hierdie te vermag sal mense noop om altyd gou te kyk na wat die oorsaak en die effek en gevolge (cause and affect) hiervan kan en gaan wees op die lewe en die planeet se welstand en dit sal hopelik beteken dat die volhoubaarheidskonsep voortaan meer onder die loep kom

Share
1

Related posts

July 29, 2021

What is this “Back to The Future”


Read more
February 16, 2021

Some indicators for the future of sustainable development


Read more
February 3, 2021


Read more

Recent Posts

  • What is this “Back to The Future”
  • Some indicators for the future of sustainable development
  • (no title)
  • Some sustainability pointers for SME’s
  • Beeld artikel: “Is dit Volhoubaar?”

Archives

  • July 2021
  • February 2021
  • October 2020
  • August 2020
  • July 2020
  • June 2020
  • February 2019
  • October 2018

HV PROMOTIONS

Industry understands that saving resources (for future generations) has become increasingly crucial for business profitability, however, lack the awareness and guidance to implement these sustainable business practices. HV Promotions has the expertise and knowledge in economics, bionomics, "socio-ecology" and offer sustainability conscious solutions to industry issues.

CONTACT

+27 (0)72 111 3996
+27 (0)12 349 1901
viljoenh08@gmail.com
henning.viljoen6
HV Promotions
© 2018 HV Promotions. Website designed & hosted by Personalised Promotions.
    Contact Form